Oggenddiens: 09:30
Aanddiens: 18:00
Boerneefstraat 3, Langenhovenpark, Bloemfontein
Laerskool: Sondag na die erediens
Hoërskool: Donderdag 17:15 by die pastorie
Volwasse Kategese: Reël met die predikant
Jeug-Bybelstudie: Dinsdag 18:30 by die kerkgebou
Spreuke-Bybelstudie: Donderdag 18:30 (wisselend)
... in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van hemel en aarde.
En in Jesus Chrisuts, sy eniggebore Seun, ons Here;
wat ontvang is van die Heilige Gees,
gebore is uit die maagd Maria,
wat gely het onder Pontius Pilatus,
gekruisig is, gesterf het, en begrawe is,
en neergedaal het na die hel.
Wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dood,
opgevaar het na die hemel,
en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader,
waarvandaan Hy sal kom om die lewendes en die dooies te oordeel.
Ek glo in die Heilige Gees.
Ek glo aan 'n heilige, algemene, Christelike kerk,
die gemeenskap van die heiliges,
die vergewing van sondes,
die opstanding van die liggaam,
en aan 'n ewige lewe!